Diensgroepe
Ons gemeente funksioneer volgens Diensgroepe wat die gawes van die Heilige Gees in lidmate gee organiseer, bestuur en aanwend om die gereformeerde missie van ons gemeente uit te voer.
Kontak persoon is Janet Du Plooy by Sel: + 27 72 854 0953 gerus indien u graag u kennis en tyd by een van die groepe wil voeg.
Raak betrokke
Huisgodsdiensroster
ʼn Huisgodsdiensrooster wat betrekking het op die preek van die oggenddiens volgende Sondag is per e-pos uitgestuur en elektronies beskikbaar op die kerk se webblad.
Alle kontak-byeenkomste en aktiwiteite van diensgroepe is onderhewig aan die COVID-regulasies vir sosiale afstand, maskers, ensovoorts.
AHG – Die Here trek voor jou uit!
Kliek die skakel hieronder om die Huisgodsdiensroster af te laai.
Woensdag 8 Desember
09:00 uitreik na Korrektiewe Dienste
Donderdag 9 Desember
15:00 Voedingsprojek: Smeer van broodjies — Groep A o.l.v. sr Lettie du Plessis en Groep B o.l.v. sr Hettie Grové
Vrydag 10 Desember
09:00 Voedingsprojek: Uitdeel van broodjies
9 – 13 Desember
Belydeniskamp by Leeuwspoor
Raak betrokke
Diensbeurte
Konsistorie Diensbeurt (Virtueel):
Wyk 40 — Oudl Len Dubery
Dataprojeksie / Beeldsending: Oudle Ben Verhoef, Jan-Louis Spoelstra en br Dries van der Walt
Klank: Brs Michael Kruger en Piet de Weerdt
Begeleiding: Diensgroep Musiekbediening
Geen Kinderbediening nie
Geen Kleuterkerk nie
Voedingsprojek 12/13 Augustus
Smeer van broodjies: Groep A olv sr Myra Coetzer en Groep B olv sr Elsabe Boonzaaier