Jaarprogram 2026
Klik op die onderstaande skakel om die Jaarprogram vir 2026 af te laai.
Kalender 2026/27
Klik op die onderstaande skakel om die kalender vir 2026/27 af te laai.
Preke
Preke kan afgelaai word in ons dropbox-lêergids.
Klik op die onderstaande skakel om preke te sien en / of af te laai
Ons Kandelaar
Ons Kandelaar is die Gemeente se weeklikse nuusbrief.
Klik op die onderstaande skakel om die nuutste weergawe te lees.
Kollektes
Sondag 10 Mei 2026
Kollektes word via SnapScan gedoen of by die deure na die diens.
Eerste sakkie is vir Barmhartigheid.
Tweede sakkie is na die oggenddiens vir die GKSA Sustentasie en na die aanddiens vir die Kerkkas.
Die tweede kollekte Donderdag 14 Mei is na die aanddiens vir die Ekumenisitiet
Die tweede kollekte 17 Mei is na die oggenddiens vir die Expando en na die aanddiens vir die Kerkkas.
Ons Geloof
Ons bely ons geloof saam met al die ander Gereformeerde Kerke in Suid Afrika volgens die Ekumeniese Belydenisskrifte en die Drie Formuliere van Eenheid