Ons Kandelaar | Jaargang 71 | Nommer 30

Ons Kandelaar | Jaargang 71 | Nommer 30

Sondag 1 Augustus | Oggenddiens 9:00 – Dr De Wet Saaiman Psalm 27:1, 14 Tema: Vertrou in afwagting op die HERE met jou hele hart, want dis beslis die moeite werd! Sonder geloof sal ons as gelowiges nie standhou nie. Ons hele lewe is ʼn stryd teen baie vyande....
Ons Kandelaar | Jaargang 71 | Nommer 29

Ons Kandelaar | Jaargang 71 | Nommer 29

Sondag 25 Julie 2021 | Oggenddiens | Dr De Wet Saaiman Teks: Johannes 13:34-35 Tema: Die nuwe gebod van Jesus Christus eis dat sy liefde in ons lewe gesien word!Ons moet liefhê soos Jesus ons liefhet. Hierdie opdrag word in ons Skrifgedeelte op tweemaniere gestel: die...