Predikant

Krugersdorp Gemeente is baie gelukkig om tans oor die diens van een voltydse predikant te beskik.

Dr. De Wet en Annerie Saaiman

Dr. De Wet is op 4 Desember 2011 as medeleraar in die gemeente bevestig. De Wet en Annerie tree in 2001 in die huwelik. Hy bedien Queenstown/ Dordrecht kombinasie vanaf 2005 tot 2008 waarna hy ‘n beroep na Durban-Noord aanvaar.
Annerie is die dogter van professor Herrie Van Rooy en is ‘n gekwalifiseerde apteker. Die egpaar het twee seuns en ‘n dogter. Ons wens hulle ‘n geseënde en aangename verblyf in ons gemeente.

Dr. Wim en Hettie Vergeer

Dr Wim en sr Hettie het na Namibië verhuis.

Hulle nuwe kontakbesonderhede (vanaf Julie 2025):

E-pos: whv257@gmail.com

Selfoon: +27 79 529 5224 (slegs WhatsApp)

Namibiese selfoon: +264 85 811 0758 

Dr. De Wet Saaiman

Dr. De Wet Saaiman

Wolkbergstraat 11 Noordheuwel

dsaaiman@isat.co.za

+27 72 378 8759

+27 11 954 4775