Doop

Die sakrament van die doop word in ons gemeente aan die kinders van gelowige ouers bedien. Hierdie doop is ‘n teken en seël wat God aan ouers en kinders gee en waardeur Hy sy verbond bekragtig.
Volwasse persone wat nie as kinders gedoop is nie, word na aflegging van geloofsbelydenis gedoop. Ouers en ander persone wat wil aansoek doen om die sakrament van die doop te laat bedien kan ons predikante kontak by:
wimvergeer@mweb.co.za of dsaaiman@isat.co.za