Diensgroepe
Ons gemeente funksioneer volgens Diensgroepe wat die gawes van die Heilige Gees in lidmate gee organiseer, bestuur en aanwend om die gereformeerde missie van ons gemeente uit te voer.
Kontak gerus vir Bianca Joubert by 072 854 0953 of epos skriba@gkkrugersdorp.co.za indien u graag u kennis en tyd by een van die groepe wil voeg.