Die Jongste Nuus en Opdaterings

Ons Kandelaar is die Gemeente se weeklikse epos nuusbrief. Sluit gerus hier aan om dit te ontvang.
Sluit Aan
Ons Kandelaar | Jaargang 71 | Nommer 48

Ons Kandelaar | Jaargang 71 | Nommer 48

Sondag 5 Desember 2021 | Oggenddiens | Dr De Wet Saaiman Skriflesing:Matteus 1:18-25 Teksvers: Matteus 1:20-21 Tema: Advent 2: Die maagdelike geboorte van Jesus! Die maagdelike geboorte van Jesus bly een van God se grootste wonders — die grootste bewys van God se...

Lees Meer
Ons Kandelaar | Jaargang 71 | Nommer 47

Ons Kandelaar | Jaargang 71 | Nommer 47

Sondag 28 November 2021 | Oggenddiens | Dr De Wet Saaiman Skriflesing: Psalm 19:1-15 Teksvers: Lukas 2:10-11 Tema: Advent 1: Die goeie tyding van groot blydskap! Ons hou almal daarvan om goeie nuus te ontvang. Kersfees, die geboorte van Jesus Christus, is vir ons as...

Lees Meer
Ons Kandelaar | Jaargang 71 | Nommer 45

Ons Kandelaar | Jaargang 71 | Nommer 45

Sondag 14 November 2021 | Oggenddiens | Dr De Wim Vergeer Skriflesing: Psalm 19:1-15 Teksvers: Psalm 19:11-12 Tema: Die bittersoet lewe van ʼn Christen Psalm 19 beskryf op ‘n baie besondere manier die openbaring van God in die natuur en ook in sy woord. In al twee...

Lees Meer

Hallo, bly te kenne!

Sluit aan om elke week ons nuusbrief in u inkassie te ontvang

Ons strooipos nie! Lees ons privaatheidsbeleid vir meer inligting