Jaarprogram 2024
Klik op die onderstaande skakel om die Jaarprogram vir 2024 af te laai.
Kalender 2024
Klik op die onderstaande skakel om die kalender vir 2024 af te laai.
Preke
Preke kan afgelaai word in ons dropbox-lêergids.
Klik op die onderstaande skakel om preke te sien en / of af te laai
Ons Kandelaar
Ons Kandelaar is die Gemeente se weeklikse nuusbrief.
Klik op die onderstaande skakel om die nuutste weergawe te lees.
Kollektes
Onder Diens vir Diens van Barmhartigheid.
Die deurkollekte vandag is na die Oggenddiens vir die Kerkkas en na die Aanddiens vir die GKSA Artikel 27 Bystandfonds.
Die deurkollekte op Sondag 4 Julie is na die Oggenddiens en die Aanddiens vir die Kerkkas.
Donderdag 9 Mei 2024 |Hemelvaart | Dr Wim Vergeer
Handelinge 1:1-11
Sondag 17 Maart 2024 | Aanddiens | Dr De Wet Saaiman
Matteus 16:13-20
Ons Geloof
Ons bely ons geloof saam met al die ander Gereformeerde Kerke in Suid Afrika volgens die Ekumeniese Belydenisskrifte en die Drie Formuliere van Eenheid